–Vra hoe jy ‘n uur in tyd kan wen–
Marae O’Conaire het baie groter probleme as die feit dat haar horlosie stiptelik 3:57 namiddag opgehou werk het. Wanneer sy haar horlosie neem vir herstelwerk, vind sy uit dat sy ‘n ongewone prys gewen het – die kans om ‘n enkele uur van haar lewe oor te leef. Maar die lot het streng reëls oor hoe die verlede beïnvloed mag word en kom met die waarskuwing dat sy niks mag doen wat ‘n paradoks in die tyd-lyn kan veroorsaak nie. Kan Marae vrede maak met die fout waaroor sy die meeste spyt in hierdie wêreld het?
“’n Aangrypende verhaal. Die kans om jou grootste spyt reg te maak is ‘n kans duisend!” –Leser resensie
“’n Baie hartroerende en dramatiese verhaal… as ons die kans sou kry om die verlede te verander, sou ons?” –Leser resensie
“’n Aangrypende kort verhaal gebaseer op ‘n tema uit Noorse mitologie. Tyd is ‘n geskenk, en partykeer, ‘n laaste kans…” –Dale Amidei, skrywer
*
Beskikbaar oor die hele wêreld:
ELEKTRONIESE UITGAWE
Amazon Kindle
Australia Brazil Canada France Germany Italy India Mexico Netherlands Japan Spain United.Kingdom United.States
Apple iBooks
Argentina Australia Austria Belgium Bolivia Brazil Bulgaria Canada Chile Columbia Costa_Rica Cypress Czech_Republic Denmark Ecuador El_Salvador Estonia Finland France Germany Greece Guatemala Honduras Hungary Ireland Italy Japan Latvia Liechtenstein Lithuania Luxembourg Malta Mexico Netherlands New_Zealand Nicaragua Norway Panama Paraguay Peru Poland Portugal Romania Slovakia Slovenia Spain Sweden Switzerland United_Kingdom United_States Venezuela
BOL.com.nl
*”KOBO plus” wenslik
Blio
GooglePlay
Inktera
KOBO
KOBO INTERNATIONAL FNAC LivrariaCultura/Brazil ChaptersIndigo/Canada LaFeltrinelli/Italy RakutenKobo/Japan Bol.com/Netherlands
Overdrive
ScribD
Smashwords
*
HANDELSPAPIER
Amazon
Book Depositry
Afrikaanse Nuusbrief:
As jy belangstel om nuus te ontvang oor nuwe uitreikings of vertalings van my bestaande boeke, hoekom dan nie opteken vir my AFRIKAANSE TAAL NUUSBRIEF en ‘n gratis Engelse e-boek nie? Ek belowe om nooit gemorspos te stuur nie, ek sal altyd jou private informasie privaat hou. O ja, en ek sal dit altyd interessant hou.
Heir: http://wp.me/P5T1EY-i